|
|
|
|
Ek glo dat genesing binne alle dimensies van menslike funksionering moet geskied ten einde kan funksioneer as 'n suksesvolle, voldane, heel persoon in alle sfere van die lewe: fisies, verstandelik en geestelik (geestelik soos gedefineur deur die pasiënt, nie die terapeut nie.
Ek
strewe daarna om mense te help om hul eie innerlike hulpbronne te
benut met die bereiking van hierdie doelwit, sodat elke individu die
salige persoon kan wees, wat hy of sy graag wil wees en altyd bedoel
was om te wees. Alhoewel ek 'n hoogs-opgeleide hipnoterapeut (diplomatiese
lid van die Suid Afrikaanse Vereeniging vir kliniese hipnose) is en
hoofsaaklik hipnoterapie toepas om die bovermelde mikpunt te bereik
wend ek ook, wanneer gepas, 'n wye spektrum ander psigoterapieë aan. |
|
Kopiereg © 2011 Dr. J.S. Scholtemeyer. Alle regte voorbehou. |